tag:blogger.com,1999:blog-4647530038642789164.post8662454566617991958..comments2023-05-22T19:50:03.064+08:00Comments on Windhoek to Perth: My Bush War Story (Part 1)Heiko Weckhttp://www.blogger.com/profile/14783010704122694373noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-4647530038642789164.post-51102881577120544792013-05-07T02:31:39.072+08:002013-05-07T02:31:39.072+08:00Groete, luitenant (al klink dit so bietjie onvanpa...Groete, luitenant (al klink dit so bietjie onvanpas na al die jare), van jou ou stammland anderkant die aarba, Duitsland, waarheen ek onlangs teruggekeer het (hierso gebore, met 4 jarige ouderdom met ouers na Suid-Afrika toe, 1012 terug na my geboorteland, met weemoed). 1 SDB 1979 -1980 Grensdiens Katima en klomp ander plekke as 'n kamper. Ek, wat al baie hoogte en laagtepunte deurgemaak het en onder die verraad van die linkses in Suid-Afrika gely het, kan jou verstaan, op 'n wyse wat seker noiemand anders kan wat nie dieselfde ondervindinge deurgemaak het.pincerhttps://www.blogger.com/profile/04011697755587471302noreply@blogger.com